ONE on Michell
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Michell Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
ONE on Michell is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op 'n gedeelde eiendom in die hartjie van Ballito geleë is.
Dié sonkrag-aangedrewe eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en albei badkamers het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende sitkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met 'n volledige ruiker DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n houtdek met sitplek buite in 'n rustige inheemse tuin. Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel, en sal naby Ballito se hoofstrande, plaaslike winkelsentrums en restaurante geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jocelyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Michell Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink ONE on Michell het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Michell Street, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang