Successfully reported

Ongeag Self Catering House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Zelda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Asemrowend en rusting! Ons het baie lekker gebly en tuis gevoel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Peaceful weekend break. Great location above the town, away from the hustle, with great views of the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike familie kuier-huis! Die huis was lekker groot en baie goed ingerig. Ons was 6 grootmense en twee kinders en almal het genoeg spasie gehad. Die uitsig is fenomenaal. Herfs is die mooiste tyd om Clarens te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gemaklik, ten volle toegerus, waarde vir geld. Ons was in Clarens toe dit gesneeu het en bitter koud was. Ongeag was die perfekte warm en gemaklike akkommodasie. Ons sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacklyne J
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ongelooflik! Dit was fantasties. Alles is daar, jy het krag as dit loadshedding is. So veilig en privaat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Huis uitstekend toegerus. Heerlike kuierstoep. Die huis is uitstekend toegerus. Die WiFi was vinnig en die wete dat daar 'n inverter was vir beurtkrag baie gerustellend. Ons is vooraf presies ingelig hoe alles werk en waar om die sleutels te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Gerieflike verblyf, goeie ligging, baie mooi uitsig. Ons het baie lekker gekuier by Ongeag. Die huis is ruim en baie gerieflik ingerig, die kaggel is 'n bonus in die koue. Die ligging is perfek, lekker stil, maar naby genoeg aan die dorp en restaurante. Die kliëntediens is baie goed, die plek was silwerskoon en dit was baie maklik om in te boek. Ons sal graag in die toekoms weer van die verblyf gebruik wil maak en beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Absolutely beautiful view, comfortable house! Absolutely beautiful view, great braai area and veranda! House is comfortable and well equipped!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Die plek is asemrowend, mooi toegerus met alle benodighede. Regte ligging met die mooiste uitsig oor die berge. Ongeag is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende. Die kamers is groot, kombuis volledig en braai-area het die mooiste uitsig na die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2023

Great time. Very enjoyable. Great location and lovely and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 758

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 650
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 650
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 4 650
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxZTY1NTU1LWNmNzItNDA4MC1iZWE4LTllZjJmMmQ5NDIwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag, vir 9 mense 51 5 1 5 57 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517426657063 28.412377238274
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang