Onrus Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Tubby Swingler Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Onrus Haven is 'n woonstel op die eienaar se eiendom in Onrus, 'n lieflike dorpie sowat 10 km vanaf Hermanus. Gaste het 'n privaat aparte ingang en 'n privaat tuin om privaatheid te verseker.
Die oopplan-suite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien en die suite het oorgenoeg kasspasie en 'n rusbank.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan die besienswaardighede en geluide van die omliggende area geniet terwyl hulle in die tuin ontspan en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Delene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Tubby Swingler Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Onrus Haven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Tubby Swingler Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang