Onrus holiday Home
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 John Goussard, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Hierdie aanloklike vakansiehuis is in Onrus geleë, net 1.5 km vanaf Onrus-strand, perfek vir 'n wegbreek saam met vriende of familie.
Dit bied gemaklike akkommodasie vir tot 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die badkamers het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die derde slegs 'n stort het. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Linne en handdoeke word voorsien vir gerief.
Die ruim leefarea bied 'n slim platskerm-TV met volledige DStv, 'n ingeboude braai en 'n slaapbank, wat 'n gemaklike ruimte vir ontspanning skep. Die sitkamer vloei in 'n oopplan-kombuis, volledig toegerus met 2 yskaste, 'n vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Gratis WiFi word voorsien.
Die eiendom is gerieflik geleë 170 m vanaf Onrus Trading Centre, wat 'n OK Foods en 'n apteek bied, 3.7 km vanaf Whale Coast Shopping Mall, en 2.9 km vanaf die Wine Village. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 100 km weg geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 John Goussard, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 John Goussard, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang