Ons Dorpshuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Garb Street, Noordeinde, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ons Dorpshuis is 'n bekoorlike gastehuis in die buitewyke van Beaufort-Wes, in die hartjie van die Karoo-streek. Hierdie historiese ekotoerisme-stop is die oudste en grootste dorp in die Groot Karoo-streek, en bied 'n versameling Steentydperk-terreine, rotskuns, dinosourusfossiele en 'n verskeidenheid argitektoniese invloede.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 'n standaard dubbelkamer of 'n gesinskamer. Die dubbelkamer het slaapplek vir 2 gaste terwyl die gesinskamer geskik is vir 2 volwassenes met 2 kinders. Die kamers het albei sy eie badkamer en elkeen is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met OVHD, lugversorging, yskassie en plafonwaaier.
Elke eenheid maak oop op 'n patio met 'n piekniektafel. Daar is ook 'n braai-area, gratis WiFi en oorgenoeg parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die nabygeleë Karoo Nasionale Park besoek wat die tuiste van 'n verskeidenheid inheemse bokke en voëls is en 'n toevlugsoord vir die hoogs bedreigde swartrenoster en rivierkonyn is. Doendinge om in die area te geniet sluit voetslaan, 4x4-roetes, wildkyk en geskiedkundige toere in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 15 Garb Street, Noordeinde, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Ons Dorpshuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Garb Street, Noordeinde, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang