Successfully reported
+21

Dinokeng Wildreservaat Ons Grond

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2025 tot 1 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanskraal Road, Hammansskraal, Res 46, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 279 R960 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Dinokeng Wildreservaat Ons Grond is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van Dinokeng, binne 'n wildreservaat. Dit bied paartjies of klein gesinne 'n rustige ontsnapping in die bos, omring deur die natuur. Die perfekte omgewing vir 'n ontspannende en onvergeetlike wegbreek, slegs 13 minute vanaf Camp Discovery.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste in 'n privaat kamer en 'n oopplan-uitleg wat 'n slaaparea en 'n kombuisie insluit. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n klein kinderbed, met 'n bababedjie beskikbaar op aanvraag vir babas. Gaste deel 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar vir ekstra gerief.

Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan die buitelug op die patio geniet, wat braaigeriewe en 'n verfrissende swembad bied. Parkering op die perseel word voorsien vir gaste se gerief.

Dinokeng Wildreservaat Ons Grond bied 'n unieke geleentheid om die Groot Vyf en die skoonheid van die bos te ervaar, terwyl jy 'n rustige ontsnapping uit die stadslewe geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Yolande F
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Ons het baie lekker gekuier en baie wild gesien.
Okt 2025
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Die regte medisyne vir 'n wegbreek van die stad se gejaag af. Ons verblyf was lekker naby, ontspannend en ons sal dit beslis aanbeveel. Ons gasheer is...
Sien meer
Okt 2025
Louisa P
Saam met lewensmaat
5.0
Super cute family accommodation. Very quick visit but perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Terisha P
Gesin met tieners
5.0
Beautiful stay. Wonderful little getaway with my family. Very accommodating. So clean and peaceful. Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Michael P
Gesin met klein kinders
5.0
Great! Lovely spot! We really enjoyed our time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pip Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Hammanskraal Road, Hammansskraal, Res 46, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Dinokeng Wildreservaat Ons Grond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 279
R 1 279 R 960
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 279
R 1 279 R 960
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 279
R 1 279 R 960
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanskraal Road, Hammansskraal, Res 46, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565d803e54c8b09925f5638bd47376238bcd60b88b2c270d9175c3f945eefb99622536536f42ae671f1e1d9b9dad68ece277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 279 nouVanaf R959 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 Hammanskraal Road Hammansskraal, Res 46 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.353677033213 28.367542087397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang