Successfully reported

Ons Hawe

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sharon S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Good value for money. It was easy to find, very clean. Good privacy. Waves breaking on shore is good white noise to help fall asleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Served our short stay well. We had a pleasant stay. Friendly landlords. Secure property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Nice and relaxing. Everything was perfect. The host was friendly and very accommodating with storage needs in her garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herkie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Uitstekende verblyf vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana B
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Ongelooflik lekker. Verskriklik lekker. Rustige omgewing. Stapafstand vanaf die strand. Skoon en netjies. Veilige parkering. Vriendelike gasvryheid en baie behulpsaam met vrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was heerlik, als wat jy soek op vakansie. Dit was fantasties, die uitsig oor die see maak dit alleen die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Convenient. Pleasant, friendly, caring host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Ons Hawe
Dankie vir jou mooi gesindheid

Elizma O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Naby die see. Netjies. Waarde vir geld en lekker ekstras ontvang. Heerlik. Die eienaar was baie behulpsaam en ons het koffie, tee, melk en sjokolade ontvang wat 'n heerlike bonus was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Ons Hawe
Baie netjiese, vriendelike gaste. Dankie, Elizma.

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie lekker plek, baie goed ontvang naby die see. Ja, lekker geslaap, n veilig gevoel, alles is agter mekaar, netjiese plek. Het dit baie geniet, sal beslis weer teruggaan en daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodene P
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Wegbreek na werk. Ja, ons het ons baie geniet. Dit was 'n lekker wegbreek by die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Ons Hawe
Rhodene Dink bietjie verder oor dit wat ek van julle onder die bed gevind het en aan julle terugbesorg het. Jul julle is oulike vriendinne. Dit sal gaaf wees as jy net die geheel prentjie van netheid en diens in ag neem.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Olckers Road, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44b06ea579e6363b7a378ee7a69f3ec3d00e80ac95b51a3bd9a5fa454599ddbbf4dd01caeaecd4bd61c453507f37a96d5ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 73 Olckers Road Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.07425599558 22.179675484343
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang