Successfully reported

Ons Huis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Cobus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, netjies. Stilte vir die siel. Baie skoon en netjies, baie rustig. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fortunate B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Had a warm welcome and it was fun. It was amazing and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Dit was 'n baie rustige kuier en ons het die wegbreuk baie geniet. Was baie aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Awesome. Dit was baie heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Was ongerieflik na val en geen warm water. Kort aandag. Geen reling by trappe. A.g.v. daarvan het ek geval en ernstig seergekry. Het ook verwag sou braaier skoonmaak. Geen warm water. Was onaanvaarbaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Marietjie F
Kort verblyf
3.8
Okt 2024

Voldoen aan minimum vereistes: kort kennisgewing, kort verblyf. Net geslaap, nie gebly nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Retha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Heerlik gebly, baie sentraal, eienaar baie vriendelik en gaaf. Huiseienaars is baie gaaf en het uit hulle pad gegaan vir ekstra moeite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Gerieflik maar ongasvry. Nooit die gasvrou gesien of vooraf kontak gemaak om te weet waar ons die sleutel kan kry of dit weer moet bêre nie - soek nou nog die boksie wat die klein kindertjies gesê het ons moet dit in los.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Eunice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 80 Karel Street, Schoemanville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa339503b9697e334d88722eca7003310905ec49a10cf97d374628170e85e5d680f4ec57756bc8bd1febb204cbdbfb3414b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 80 Karel Street Schoemanville 0216 Noordwes 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -25.726234655961 27.868379571512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang