Successfully reported

Ons Huisie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Janine G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Beautiful gem in McGregor! From arriving at the gate, the garden, the inside to the outside was just stunning! Linen was fresh and clean. Towels were soft! Welcome bottle of wine and milk! Hot water the whole weekend! This little gem was clean and welcoming! I loved every moment of my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ongelooflike vrede. Baie lekker gekuier saam met vriende. Alles wat ons nodig gehad het! Sal dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

McGregor en Ons Huisie, sal ons weer sien. Die huisie was perfek vir die twee van ons. Die agtertuin is pragtig en heerlik om in te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Great spot for a little get away from the hustle of city life. Was a great little spot, no complaints and perfect garden for the floofs to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Steven M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Peaceful but had to be aware of crime in the area. Apart from a few issues it was fine. Stayed 10 days but sheets were not changed. Internet was intermittent at times. A mini oven would have been appreciated. The fridge is too small for 4 people, especially staying for 10 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Tannje S
Kort verblyf
3.4
Jan 2024

Lekker. "Rustic and cute". Het alles wat benodig word. Was ontvang met 'n heerlike bottel wyn in die huis. Troeldiervriendelik definitief. Lang afstande met honde gestap in vlaktes oorkant huis.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Deon T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Rustig en stil. Alles was baie goed beskryf vooraf en die ontvangs was vriendelik. Die tarief is te hoog vir wat dit bied. Die rustigheid was goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Nicola S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Rustige naweek op McGregor. Ons Huisie het ons verwagtinge oortref. Só lekker ingerig en die area was ook lekker stil. Ons het ook nie onveilig gevoel langs die oop veld nie te danke aan die sekuriteit wat by die kothuis aangebring is. Die bottel wyn en groot sak hout was baie bedagsaam en was goed benut oor die koue naweek. Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liam P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Comfortable little house in McGregor. We enjoyed our stay at Ons Huisie. Located at the bottom section of McGregor close to all the amenities and shops. The house had all we needed and we spent most of our time in the garden and the braai area outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rhonda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Cosy. Back garden beautiful and well-maintained. However, the inside of the house was not so clean. The towel provided in the one bathroom was not fresh and clean. The lounge mat could do with a wash. The cutlery was not so clean. The fireplace in the cottage was amazing. Cosy cottage on the whole.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae968522ce370ce62f6286b84b3144a072dca64c262bb8f9c8422c814a10a6e77bd8799bf1d5e92db3384f66f6bbf831e241?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 46 5 1 5 8 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943520591833 19.830583868717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang