Ons Huisie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ons Huisie is 'n pragtig ingerigte verblyf in Beaufort-Wes en spog met 'n gesonde klimaat en heerlike weer regdeur die jaar.
Die verblyf bied 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid en 'n dubbelkamer-eenheid. Hierdie gesinseenheid is beter geskik vir 'n gesin, want dit beskik oor net 1 badkamer wat en suite is met die hoofslaapkamer. Dit beskik oor 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n aparte sitkamer met 'n platskerm-TV met volledige DStv en gratis WiFi, en 'n yskassie en mikrogolf.
Die Dubbelkamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV met volledige DStv en gratis WiFi en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en mikrogolf.
Daar is braaigeriewe en braaipakke beskikbaar. Gaste kan in die welige tuin met sitplek buite ontspan of 'n duik in die swembad neem. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Beaufort-Wes is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoostreek, en die middelpunt van 'n landboudistrik wat hoofsaaklik op skaapboerdery gebaseer is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Annelene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 225
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 van der Merwe Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang