Successfully reported

Ons Strand Dakkie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Joe C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstekend, lekker gebraai en slaap. Plek is perfek vir 'n gesin. Die plekke is nou een van die lekkerste plekke wat ons in Hartenbos gebly het, loopafstand na die hoofwinkels en strand. Ons sal definitief weer die plek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het lekker gekuier. Alles was byderhand. Kliëntediens was ook uitstekend. Baie lekker gebly. Die plek was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlik ontspannend. Hierdie is 'n juweel in Hartenbos! Modern en gerieflik met die beste braai-/kuierplek! Alles wat jy nodig het en stapafstand van die strandfront-sentrum. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella Fredrika F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Hartenbos bly een van ons gunsteling kuierplekke. Heerlik gebly. Baie netjies en die gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Relaxing and fun. Enjoyed the stay. Beach, bar, and shops all within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker veilige plek. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie modern. Vriendelik ontvang. Beveel definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sheldon Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Fantastic. Great, neat and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Baie nice! Sentraal en veilig vir jou kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Awesome! Die gasvryheid van die eienaars het my grootste verwagtinge oortref. Bly om te sien mens kry nog hartsmense wat uit hul pad gaan om jou verblyf onvergeetlik te maak. Die plekkie is absoluut fantasties, baie ruim, goed toegerus en luuks. Ons het niks gekort nie. Die ligging is nog 'n hoogtepunt aangesien jy loopafstand is van strand, pretpark en winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liné E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Dit was 'n welverdiende Desember seevakansie-wegbreek. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Die buurt is verbasend rustig, al is dit stapafstand van die seefront af. Ons gaan beslis weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Bloedrivier Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe8a64096b9e21528b60f29c5917f248545ff6701919875a15d3fca93778493159edb392e19d579ee5b8e1240fd67046cc61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 5 Bloedrivier Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.12689760964 22.112577177923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang