Oom Jan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Surette Crescent, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oom Jan bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in die kusvoorstad Struistbaai, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot WiFi.
Die privaat patio bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Of jy nou hier is om op ongerepte strande te ontspan, plaaslike besienswaardighede te verken of vars seekos te geniet, hierdie verblyf bied die perfekte basis vir jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 156
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Surette Crescent, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Oom Jan het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Surette Crescent, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang