Oorgenoeg
Beskrywing
Hierdie luukse tweeslaapkamer-boomhuis skuil tussen die bloekombome in die perdekamp. Die boomhuis is ontwerp om gaste in 'n rustige en romantiese bui te plaas en hulle tuis te laat voel. Die boomhuis het 'n dubbelbed, 'n oop Victoriaanse bad en 'n aparte toilet. Hierdie eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n privaat stoep met 'n KolKol-houtvuurwarmbad en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, stoofplaat, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel insluit.
Huisreëls
- Hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
- Ons ongelukkig geen kinders onder die ouderdom van 3 nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen rook binne die kothuis nie.
- Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
- Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie plaasstyl kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderarea met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Die eenheid het ook 'n kaggel en 'n warmbad op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Hout is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
- Ons ongelukkig geen kinders onder die ouderdom van 3 nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen rook binne die kothuis nie.
- Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
- Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 3
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Newmarket Road, Longacres Equestrian Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang