Successfully reported
+14

Oornagkamers at Hillstraat 10

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Oornagkamers at Hillstraat 10 is ’n gastehuis in Douglas, wat deur die eienaar bestuur word. Dis die ideale oornagverblyf vir gaste onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf word in 1 kamer gebied. Dié kamer het slaapplek vir 3 op ’n koningingrootte-bed en enkelbed. Daar is ook ’n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kamer het ook lugversorging, gratis WiFi en ’n TV met sekere DStv-kanale. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die gastehuis is naby kitskosrestaurante, Spar en trou-venues in die omgewing en op die Vaalrivieroewer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ben J
Saam met lewensmaat
5.0
Hoog aanbeveel. Janine is 'n uitstekende gasvrou. Haar plekkie is pragtig en ruim. Ons kan dit regtig aanbeveel.
Mrt 2025
Chanelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslike oulike plekkie, heerlik ruim en ongelooflike gasvrou gehad. Ongelooflik lekker!
Feb 2025
Emile C
5.0
Waarde vir geld. Beste plek vir 'n solo reisiger om oor te bly in Douglas.
Des 2024
Bertus M
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjiese verblyf. Die akkommodasie was skoon en netjies met goeie lugversorging vir 'n warm dag.
Des 2024
Gotelecom P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvrou, pragtige groot kamer, lekker badkamer. Dit was baie gerieflik en het gevoel of ons in ons eie huis is. Sal beslis weer hier kom ku...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Oornagkamers at Hillstraat 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Campbell and Malan Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4babfe89388119af2d84f6ef76d08bd23c6941c9fce8819028ac534dde30aa4e8d4928ff23db73d06818b6895116cbb992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 46 5 1 5 Corner of Campbell and Malan Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.060031616607 23.772322566458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang