Successfully reported
+32

Oos-Wes Akkommodasie

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Oos-Wes Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte eenhede in die rustige Jongensfontein.

Hierdie 2 woonstelle is ideaal vir gesinne en kan tot 5 gaste elk akkommodeer. Die eenhede beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die tweede met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Elke woonstel spog ook met 'n binnebraai en 'n balkon wat oor die see uitkyk.

Die vakansiedorpie bied visvang, voëlkyk, fietsry, draf, swem, branderplankry en snorkel en is net 10 km vanaf Stilbaai.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anel B
Gesin met klein kinders
5.0
Pure vakansie! Ons het ons verblyf vreeslik geniet - ons gasvrou het duidelike aanwysings gegee om by die huis te kom en waar om te parkeer. Ons woons...
Sien meer
Okt 2025
Jeanne F
Saam met vriende
5.0
Awesome. Baie lekker verblyf! Alles wat jy nodig het met asemrowende seesig.
Jul 2025
Elizabeth M
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig vanaf die stoep en slaapkamer is baie mooi. Petra het ons welkom laat voel. Sal beslis weer daar gaan bly.
Jul 2025
Dries Du Toit D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, veilig, mooi uitsig, goeie eienaars, alles was 100%. Beslis baie lekker, as jy van stilte hou en net die see sien en hoor, dan is dit ...
Sien meer
Mrt 2025
Alica P
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Ons het lekker gekuier!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 76 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oos-Wes Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Strand Street, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50f6a46ead40a110be7cf1dd0a0d89be7eaae73125f1b323f08129b5b3333f55386c7664fa5360da020698dbb18c1cb476fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 51 5 1 5 76 Strand Street Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.432395997597 21.334802682435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang