OosiesRus
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Sky Close, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 985R3 388 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
OosiesRus is 'n lieflike villa in Langebaan en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie van die strand af. Dis die perfekte wegbreekplek vir gesinne en vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Die villa bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamers is elk toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n pooltafel, 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke in.
Die villa maak oop op 'n tuin en 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai buite. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 129
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 Sky Close, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink OosiesRus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Sky Close, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang