OosiesRus
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Sky Close, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 985R3 388 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
OosiesRus is 'n lieflike villa in Langebaan en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf net 'n entjie van die strand af. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gesinne en vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die badkamers het elk 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n pooltafel, ingeboude braai en gemaklike rusbanke.
Die villa lei na 'n tuin en 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 129
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 Sky Close, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink OosiesRus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Sky Close, Blue Lagoon 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang