Successfully reported
+13

Op-en-Af

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Panorama Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Op-en-Af bied gerieflike selfsorgverblyf op die grondverdieping van die eienaar se huis wat in die hartjie van Buffelsbaai geleë is. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie omdat dit nie net 'n ongelooflike see-uitsig bied nie, maar ook net 350 m vanaf die strand is.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank en stoele, sowel as 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n gemaklike sitarea met 'n TV. Daar is gratis WiFi.

Buite die eenheid is daar 'n braai-area en sitplek onder 'n boom. Hierdie braai-area het 'n pizza-oond.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 19 Panorama Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Op-en-Af het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Panorama Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08524d5ebf756180636543c60e111c695545020040e66db0611ad6659942f7d0e4abd7861023245e6c8858b8bf3ed4b12031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 19 Panorama Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.084624690693 22.971716763615
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang