Successfully reported
+26

Op Plaasvlak Gastehuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op Plaasvlak Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
  • Vanaf R14 400 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Op Plaasvlak Gastehuis is geleë in Memel, 'n dorp in die Vrystaat provinsie. Dit is op die grens tussen Natal en die Vrystaat. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die twee oorblywende slaapkamers is elk ingerig met twee enkelbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor twee sitareas wat met 'n gemaklike rusbank gemeubileer is, een met 'n kaggel en die ander met 'n TV en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en Nespresso-koffiemasjien. Boonop is daar 'n pooltafel vir gaste se vermaak.

Daar is 'n lapa en kuierplek by die dam onder die reuse wilgerbome. Dit is 'n ideale bymekaarkomplek waar vriende en familie kan braai, visvang, swem, kajak, zipline, piekniek hou en herinneringe maak. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Besienswaardighede soos Amajubaberg is ongeveer 21 km ver. Fietsryers kan met hul fietse daar ry en die geskiedkundige uitstappie geniet. Die Drie Provinsies 4x4-roete is 40 km vanaf die gastehuis, en die eiendom is net 46 km vanaf Newcastle om dringende inkopies te vergemaklik.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Op Plaasvlak Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
  • Gaste dink Op Plaasvlak Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 14 400
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 14 400
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 14 400
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op Plaasvlak Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA815502e32afaa97c95d580732522d66177f5355ff6428b1daa8db6748872d8282e0742fa0407ba49c059b7047a33674a2d19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 400 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 Op Plaasvlak Plaas Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.556608183554 29.696546733115
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang