Opi Oewer Camping & Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R327, Buffelfontein Farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Opi Oewer Camping & Accommodation bied gaste 'n ontspannende kampeer-ervaring buite Van Wyksdorp, wat ideaal is vir reisigers en toerfietsryers.
Die kampeerterrein bied verblyf in 'n eenheid vir 2 gaste, die kampeerplek-slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste, of een van die staanplekke by die kampeerterrein.
Die oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en 'n kombuisie met 'n yskassie, breekware en koffie- en teemaakgeriewe.
Die kampeerplek-slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die ablusie- en kombuisgeriewe met die kampeerterrein. Die kombuis is met 'n yskas en stoof toegerus, en die badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Braaigeriewe is beskikbaar, en vuurmaakhout en ys kan op die perseel gekoop word. Braaipakke kan ook vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R327, Buffelfontein Farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
- Gaste dink Opi Oewer Camping & Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R327, Buffelfontein Farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang