Successfully reported

Opiepad Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 275 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Kallie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. The facility is fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne P
1 nag
5.0
Jul 2025

Warm ontvangs en waarde vir geld. Die vriendelike en persoonlike ontvangs van die gasheer en gasvrou was spesiaal, en om die verwarmers in die kamer en bed aan te hê met aankoms was 'n groot pluspunt. Dit is sekerlik die beste waarde vir geld verblyf in Colesberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vriendelike diens, netjiese kamer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik O
1 nag
5.0
Jul 2025

Dit was 'n baie aangename ervaring om daar te oornag. Baie netjiese, skoon plek. Die beste is die lekker warm bed met elektriese kombers, want dit was koud! My gasheer het my vriendelik ontvang en gehelp om my kamp-yskas aan krag te koppel. Hy het die spreekwoordelike ekstra myl vir my geloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag
5.0
Mei 2025

Vriendelike gasvrou. Baie lekker gebly by gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Family friendly and beautiful guesthouse. We had a wonderful stay at this guesthouse, the room was beautiful and clean. Also had electric blankets for the cold night, my family enjoyed the stay a lot, we can't wait to stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, gerieflik, maklik om te vind. Naby aan eetplekke. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Very friendly. I felt welcomed when I arrived after travelling from PE.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons was net daar vir 'n nag, maar dit was baie lekker. Ons het lekker by julle gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 275

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 47 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5732e040c9ab81ba28c7dfe8817f9681177383835b76ab6faa5de59664c1bb8a6adfa8ec443cc9af1f7980afeb480ebce07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 275 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.728122483464 25.09070747678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang