Successfully reported

Opihoek Woonstel

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Johan R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Hemels. Skoon, netjies, waarde vir geld. Defnitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie, ons waardeer altyd terugvoer!

Jacqueline G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir my geld! Definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn D
1 nag
5.0
Aug 2025

Dit was aangenaam. Was opsoek na 'n goeie nagrus en is beslis wat ek gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit om te hoor ons gaste kon lekker rus.

Nicole O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was heerlik. Dit was baie nice en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianka V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Mooi, rustig en waarde vir geld. So lekker stil en mooi. Ek het so tuis gevoel. Die gasvrou is wonderlik, gaan uit haar pad uit om jou gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit baie. Baie dankie dat jy Opihoek Woonstel gekies het om bietjie te rus. Ons hoop om jou weer te verwelkom by ons in die toekoms.

Alfred O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Sal dit aanbeveel vir 'n lekker oorslaapplek. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

M_ L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2025

Okay. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig, ongelukkig is badkamer en parkeerruimte nie op standaard.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Dankie vir die terugvoer, ons is in die begin stadium en wil graag die beste moontlike verblyf lewer. Ons kan nie verbeter daarsonder. Die badkamer handdoek hak was agter deur soos verduidelik, die stort het ons n seep rakkie voor bestel soos voorgestel. Die wasbak en toilet is net bietjie ouer modelle maar is mooi netjies skoon en ons sal in die toekoms dit wil vervang Die parkering is net nouer vir baie groot voertuie maar soos per foto is daar ruim spasie. Weereens dankie vir u ondersteuning en terugvoer.

Ronel H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2025

Vinnig. Die badkamer van die woonstel is onpersoonlik en onvoltooid. Dit moet baie opgeknap word.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer. Ons wil die badkamer spoedig oordoen.

Koos D
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2025

Dit was baie bekostigbaar maar het gerief ingeboet. Die verblyf was lekker en veilig. Die badkamer benodig dringende aandag en die kombuiskraan werk nie. Egter, gawe mense.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sophia
Opihoek Woonstel
Baie dankie vir u ondersteuning en terugvoer. Ek glo die dorp se waterdruk het probleme gegee, ek het self getoets om seker te maak die kombuis kraan werk. Ons was daagliks die skottelgoed by daardie wasbak. Die badkamer is op ons lys om so gou ons kan oor te doen. Weer dankie, sonder terugvoer kan ons nie verbeter nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sophia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Mopani Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6041c45b044c79ec0a8a7a162aa224b7aebe0002eb321012df105758bed1a78298f896240126d6e3ce3796dc9ebd880849d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 17 Mopani Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689622597648 23.044926971197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang