Oppi-berg
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgersfort-Lydenburg pad, Oppi Berg Lodge R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppi-berg is in Lydenberg, Mpumalanga, geleë en bied asemrowende uitsigte, konferensiegeriewe en 'n venue vir troues. Kom ervaar ons vriendelike warm gasvryheid, waar die behoeftes van ons kliënte ons prioriteit is.
Die verblyf bied enkel- en dubbelkamers wat geskik is om tot 10 gaste te akkommodeer. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en stort, kombuisie en 'n TV.
Geriewe op die perseel sluit WiFi, troeteldiere volgens reëling, veilige parkeerplek, braai-area en konferensiegeriewe in.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk, fietsry, bergfietsry, visvang en groot vyf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Burgersfort-Lydenburg pad, Oppi Berg Lodge R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Oppi-berg het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgersfort-Lydenburg pad, Oppi Berg Lodge R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang