Oppi Dam
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lushof Farm, Oppi Dam, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppi dam is geleë aan die voet van die majestueuse Swartberge, 14 km vanaf Oudtshoorn op pad na die wêreldbekende Kangogrotte. 'n Fantastiese wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek weg van die stadslewe.
Verblyf bestaan uit 2 chalets, 2 kothuise en 3 kampeerplekke wat geskik is om altesaam tot 72 gaste te akkommodeer. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer en sommige eenhede het selfsorggeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe en speletjiesritte in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rosina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 168
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lushof Farm, Oppi Dam, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppi Dam het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lushof Farm, Oppi Dam, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang