Successfully reported

Oppi Draai

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andrea M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ideale verblyf vir 'n groep mense. Baie dankie aan Amanda vir die hartlike en vriendelike ontvangs tydens ons onlangse verblyf by Oppi Draai. Ons het dit baie waardeer dat ons by aankoms die geleentheid gehad het om te braai, en dat daar vir ons hout en eetgerei voorsien is. Die kamers was ruim, netjies en toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike verblyf. Ons het ons tydjie by Oppi Draai opreg geniet en sal dit beslis aanbeveel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodwell Muzimu M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Wanderful. The accommodation, breakfast, and location were all excellent. WiFi, though, was disappointing; it only worked on 2 days of our 4 days' stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Oppi Draai
WiFi was a problem in town due to high demand over your stay period. Thanks for the valuable feedback. Regards, Amanda

Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Sien julle volgende jaar weer met die boeremusiekfees. Uitstekende verblyf, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Oppi Draai
Hi Deon Baie dankie Hoop die fees was lekker Julle altyd welkom Dankie vir die terugvoering

Lisanne H
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantastic place to stay! Fantastic place to stay - would definitely visit again. Had everything you needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Oppi Draai
Hi Lisanne, Thank you for the valuable feedback. Would welcome you back any time. Regards, Amanda

John S
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Excellent. The stay was very pleasant and the facility was very neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Oppi Draai
Hi John Thank you for the valuable feedback. Regards, Amanda

Templeton Lubabalo B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

It was fine, had a good rest. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritha O
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Excellent. Hosts were very practical and welcoming. They accommodated our chatty kids with patience. The pools were very refreshing in January heat. Just note the address carefully before arriving as the street is divided into two parts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Oppi Draai
Thanks Maritha for the wonderful feedback. Regards, Amanda

Philip V
1 nag
5.0
Sep 2024

Ruim, gerieflik, veilig, vriendelik, skoon en netjies. Die gasvrou het my baie vriendelik ontvang en rondgewys. Oppi Draai se kamers is baie gerieflik, netjies en skoon, met alles wat jy benodig, en nog meer. Ontbyt was uit die boonste rakke, en ek het nie bekommerd oor my voertuig se veiligheid deur die nag nie. Ek sal vir seker weer daar tuisgaan, en Oppi Draai aan al my kollegas en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Oppi Draai
Hi Philip, Baie dankie vir die wardrobe river. Waardeer opreg. Ananda@Oppidraai

Chris J P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie dankie Amanda. Lekker gerus en mooi plek. Baie rustige area en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Oppi Draai
Hi Chris, Baie dankie en bly om te hoor jy het lekker geslaap. Kom kuier gerus weer. Oppi Draai Groete, Amanda

Emmerentia D
1 nag
5.0
Apr 2024

Alles was 100%. Baie netjiese, skoon en goed toegeruste kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Oppi Draai
Hi Emmerentia, Baie dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer. Oppi Draai Groete, Amanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Oosthuizen Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb50d02532d0916928e61ef7fb442018bef4b7d1191eb727336697592c1f80b4d8768c2bf63d3465f1b36146b74d7802c6f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 21 Oosthuizen Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.608027420921 22.197611778975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang