Successfully reported

Oppi Kus 35 Seafront

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Etienne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Vriendelik, behulpsaam en familie gevoel. Great plek om te bly. Dit was vreeslik lekker en baie behulpsame eienaar en so vriendelik. Het gevoel soos familie, selfs ons honde kinders was vry en gemaklik. Baie liefdevolle mense en wil net hê hul gaste moet die tyd daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyril-james C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gasvryheid op sy beste. Adele se gasvryheid is tops, die akkommodasie is skoon, in fantastiese kondisie en ons kon nie vir meer gevra het nie. Vrek heerlike kuier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Sal beslis weer hier gaan bly. Baie lekker gebly en die gasvryheid van die gasvrou was uitsonderlik. Die akkommodasie het alles wat mens nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Goeie waarde, rustig, netjies. Wonderlike gasvrou, dankie vir restaurantbespreking en complimentary wyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sam E
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Amasing vakansie met asemrowende uitsig. Ons het ons verblyf by Oppi Kus 35 vanaf 23 Desember tot 4 Januarie baie geniet. Adele is 'n uitstekende vriendelike gasvrou. Sy was altyd beskikbaar en as ons iets nodig gehad het, het sy dit vinnig voorsien. Ons wou eendag potjie kos maak, maar haar potte in die kombuis was nie voldoende nie. Sy het net eenvoudig 'n groot genoeg pot gaan koop. Sulke diens het ek nog nooit ontvang nie. Baie dankie, ons sal beslis weer van julle uitstekende diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Kusweg, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0d07ba1131eefe30ceb268435b811eb8ac9edb6480ca3e3c45259520698bad44f4bc83484027c49c9883bb967fc48b85de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 35 Kusweg Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574659524312 19.347442491826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang