Successfully reported
+29

Oppi Kus 35 Seafront

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Kusweg, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oppi Kus 35 Seafront bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gansbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n viersitplek-eettafel in die kombuis perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en gratis onbeperkte WiFi.

Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite en 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste sal 'n ononderbroke uitsig oor die sonsondergang en 'n see-uitsig oor die Atlantiese Oseaan hê asook 'n uitsig oor die Kleinrivierberge. Daar is 'n staproete wat na die getypoel lei.

Die eenheid is stapafstand vanaf Gansbaai Hawe, winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Etienne K
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, behulpsaam en familie gevoel. Great plek om te bly. Dit was vreeslik lekker en baie behulpsame eienaar en so vriendelik. Het gevoel soos f...
Sien meer
Apr 2025
Cyril-james C
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid op sy beste. Adele se gasvryheid is tops, die akkommodasie is skoon, in fantastiese kondisie en ons kon nie vir meer gevra het nie. Vrek he...
Sien meer
Mrt 2025
Jolene B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Sal beslis weer hier gaan bly. Baie lekker gebly en die gasvryheid van die gasvrou was uitsonderlik. Die akkommodasie het alles wat...
Sien meer
Jan 2025
Matthys S
Gesin met tieners
4.8
Goeie waarde, rustig, netjies. Wonderlike gasvrou, dankie vir restaurantbespreking en complimentary wyn.
Jan 2025
Sam E
Saam met vriende
4.8
Amasing vakansie met asemrowende uitsig. Ons het ons verblyf by Oppi Kus 35 vanaf 23 Desember tot 4 Januarie baie geniet. Adele is 'n uitstekende vrie...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 35 Kusweg, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppi Kus 35 Seafront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Kusweg, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e0d07ba1131eefe30ceb268435b811eb8ac9edb6480ca3e3c45259520698bad44f4bc83484027c49c9883bb967fc48b85de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 35 Kusweg Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574659524312 19.347442491826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang