Successfully reported

Oppi See

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Saretha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was super en het lekker gerus! Ons het vreeslik lekker gebly, niks meer nodig gehad nie, was skoon en die ligging is super!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons was meer as bederf. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Oppi See
Dan Pieter en Suzaan, julle was wonderlike gaste. Sien uit na julle volgende kuier.

Mariska E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Was rustig en gesellig. Altyd lekker om daar te bly. Netjies, skoon en die sonsak is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal beslis weer kom! Ons het heerlik gebly. Lekker naby die see. Alles wat mens nodig het. Baie vriendelike en gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Rustige heerlike gasvrye kuier. Lieflike verblyf, met alles wat benodig word. Sal definitief terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacinta A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely stay! Stay at Oppi See was so relaxing. We loved that it was so close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifford F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Vriendelik, netheid, rustig en sentraal geleë. Baie vriendelike ontvangs. Plek goed ingerig en netjies. Net 'n jammer vir die slegte weer en kragonderbreking, maar sal definitief weer daar wil bly as dit weer warmer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Oppi See
Dankie, Clifford. Julle moet weer kom. Jammer oor die kragonderbreking; dit was 'n tegniese fout, die hele dorp was geraak. Groete, Sylvia

Mariette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Virfrissend! Ons het heerlik gekuier en gerus. Netjiese eenheid met alles wat mens benodig. Baie dankie Sylvia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker rustig. Dit was een van ons lekkerste wegbreke ooit. Dankie, sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig, asemrowend mooi. Oppi See is ‘n 'n lieflike plek wat baie netjies en goed toegerus is. Ons was baie hartlik ontvang deur Sylvia wat gesorg het vir elke klein detail. Baie dankie ook vir al die bederfies! Dis 'n pragtige, netjiese en skoon plekkie met 'n pragtige see-uitsig, baie rustig en alles beskikbaar wat jy benodig. Ons sal vir seker weer gaan kuier en sal dit vir enigeen aanbeveel. Nogmaals baie dankie Sylvia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia
Oppi See
Baie dankie Truida vir jou mooi resensie ek waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Beach Road, Yzerfontein, 7315, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74d9d4364337847ff10f7e1b050e73641768837623d08c6076af016d9092dbed8a81d1963271ad1f63595d11bd01ace9d25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 24 Beach Road Yzerfontein 7315 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.343882817151 18.160818299336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang