Successfully reported

Oppi See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elrina N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflike verblyf vir 'n gesin met tieners. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles wat mens nodig het, was daar. Elsabe was 'n uitstekende gasvrou. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Elsabe is 'n ongelooflike gasvrou wat uit haar pad gaan om te help. Een van die beste selfsorg eenhede ooit met 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly, baie dankie! Baie goeie ligging en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonnet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stunning uitsig! Stunning plek, pragtige seeuitsig vanuit kamers en die balkon. Naby om see toe te stap. Gasvrou so vriendelik en blyplek alles wat jy nodig het. Goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke. Sal beslis weer vir Elsabe gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Baie dankie Julle was ster gaste en is altyd weer welkom!

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great gewees. Baie lekker gebly, baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
More Baie dankie. Julle is altyd weer welkom. Hoop ons dien gou weer!

Johan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great stay at Oppi See. Made sure we had everything without bothering us too much. Lovely view, saw dolphins and whales right from the balcony. Will definitely come again to this superb accommodation. Definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Thanks Johan. You are always welcome! Hope to see you guys again.

Charles B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Beste teen beste. Goeie diens met 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Baie dankie. Julle is altyd welkom en was ster gaste! Oppi See Groete

Mike L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasant and relaxing, beautiful view. Die eenheid is netjies, skoon, gesellig, en goed toegerus. Daar is 'n uitsig op die see uit elke kamer, en natuurlik is die balkon ons gunsteling plek om te wees! Ons het elke dag dolfyne gesien, en selfs twee walvisse. Het ons hartlik ontvang al kon ons eers die aand daar wees, en ons deur die loop van ons kuier baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Oppi See
Dankie, Mike, vir die mooi woorde. Julle is welkom en kom dan bietjie langer. Groete

Sharlé V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsigte, voel soos huis. Baie private en mooi plekkie! Pragtige uitsig oor die see en huisie baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Carina Road, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABGJcqBGgVFtHC7djIhtopvu6fVQ2niknxZzxpKAOEz31tUT9Yr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 21 Carina Road Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -34.057694780086 22.227177775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang