Successfully reported
+44

Oribaai Oppibaai Bydibaai

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 184 Dassie Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Oribaai Oppibaai Bydibaai is in die kusdorpie, Buffelsbaai. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, naamlik Oribaai, Oppibaai en Bydibaai.

Elke eenheid het ‘n oopplan-leefarea en ‘n kombuis wat toegerus is met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en skottelgoedwasser. Elke sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n slim-TV met 'n kabel vir DStv. Gaste moet asb net hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Elke eenheid lei na ‘n balkon of stoep met ‘n lieflike see-uitsig.

Elke eenheid het ook 'n batterystelsel en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is ‘n gemeenskaplike waskamer met ‘n wasmasjien vir gaste in Oppibaai en Bydibaai. Oribaai het sy eie wasmasjien. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die perseel is net 100 m vanaf Buffelsbaai se strand en 20 km vanaf Knysna.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dalene V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie oulike eenheid, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Tannie Cecily is die vriendelikste gasvrou ooit!
Jun 2025
Wm V
Gesin met tieners
5.0
Krismis einde April! Alles perfek. Baie dankie!
Mei 2025
Monique P
Gesin met tieners
5.0
Enjoyable. Very relaxing, clean and well situated. Close walking distance to the beach and an amazing view from the master bedroom.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Randi - Lue P
Gesin met tieners
5.0
Amazing stay, beautiful place. Our stay was amazing. Enough space for everyone. Fully equipped accommodation, clean and very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Anne-marie N
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Ons het baie lekker gekuier en die diens was goed. Die Wi-Fi was net 'n uitdaging. Ons het dit aangemeld en mense het uitgekom om dit te hers...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 184 Dassie Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oribaai Oppibaai Bydibaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 184 Dassie Street, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt06c3svKggdBczDlHSUQTVcjbSDvv4jk3W9NhRj35dEzelemHb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7) 47 5 1 5 184 Dassie Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087376429424 22.973994836198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang