OppiDam Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 345 Variegata Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Vanaf R3 650 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
OppiDam Gastehuis is 'n bekoorlike huis in die bekoorlike dorpie Vanderkloof en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam. Hierdie huis is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na rustige vakansieverblyf.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die 2 gedeelde badkamers het elk 'n bad of 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels, 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe. Die huis het ook 'n plonspoel. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anna Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 345 Variegata Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Gaste dink OppiDam Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 345 Variegata Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang