Successfully reported

Oppidraai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Elize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, skoon, sal dit altyd aanbeveel. Ons het al 'n paar keer van Pieter se eenhede gebruik gemaak en soos altyd baie lekker gekuier en sal nog baie daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Huisie is goed ingerig. Skoon & netjies - aanbeveelbaar! Weer dv da draai! Heerlik! Natuur, rustigheid & stilte laat jou toe om die wild om die huis se gewoontes waar te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome! Ons het baie lekker gebly. Dis plekkie het alles wat ons nodig gehad het. Ek beveel die plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumarie B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Kinders het gepraat hulle is huis in Marloth Park. Dit was 'n belewenis met al die diere wat ons kom besoek het op ons voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Huisie is baie goed geleë in Marloth Park. Naby alle winkels of restaurante. Ons bly altyd lekker by Oppidraai. Plekkie het alles wat ons benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly. Beddens was gemaklik. Ons het baie lekker gebly, was baie gerieflik gewees. Het baie diere gehad wat kom groet het en wat ons kon voer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Sal beslis weer daar tuis gaan, was bederf deur baie diere. Skoon gerieflike plekkie. Meer as genoeg pakplek vir alles wat jy wil bere. Pieter het dadelik gereël dat die waterlek, wat deur vlakvarke veroorsaak was, reg gemaak is. Ons het dus deurlopend water gehad. Baie dankie daarvoor. Gaste moet net onthou om klerehangers saam te neem, siende dat daar hangplek beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Aangename verblyf. Ons het die wegbreek geniet en sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

A great place to "meet" the game and to relax but don't expect it to be the Ritz. It is a simple practical accommodation. The features that are missing (WiFi, towels, etc.) are clearly spelled out beforehand, so it is important to take note. What stands out are the close-up animal visits and the full bouquet DSTV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en die rustigheid geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2426 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf52a0629ec8f709e5a414f9de2f25290ce213ad1cd48706c10f1d289bc64a797ea4230c8618bbfbee66d3f1d98eca0ed6a43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 151 5 1 5 2426 Papegaai Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.34532 31.78373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang