Successfully reported
+27

Oppiehoekie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Church Street, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppiehoekie is 'n is oulike B&B in die dorpie Murraysburg. Dit bied 'n intieme wegbreek aan paartjies, vriende of enkelreisigers. Die verblyf is op die eienaar se perseel, maar gaste het hulle eie geriewe en privaat ingange.

Die eenhede bied gerieflike B&B-verblyf en slaapplek aan altesaam 4 gaste. Albei eenhede het en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan die pragtige tuinuitsig bewonder en ontspan terwyl hulle 'n al fresco-ete op die stoep geniet. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, bergfietsry, voetslaan, voëlkyk en fietsry in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Helene J
5.0
Rustig, stilte, kalm. Dit was absoluut heerlik gewees. Lindie en haar man is wonderlike mense. Hulle het my baie welkom en tuis laat voel. Lindie is '...
Sien meer
Okt 2025
Elsje M
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Oppiehoekie is 'n baie interessante plekkie met baie geskiedenis. Dit is netjies en Lindie is baie vriendelik.
Okt 2025
Dr. Braam M
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou behulpsaam. Ja. Aangename verblyf.
Sep 2025
Shelley T
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and clean overnight stay. Lovely overnight stay in a comfortable room en suite and great dinner in the adjoining coffee sho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Tinus V
5.0
Home away from home. Great host and meals.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Church Street, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppiehoekie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Church Street, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e091e7c1fd0a1311a0bbab0201c5d75318796c526adf94b13bf43f53df1c5eaf3f7bd78b6107e72716c840b2d7945da5e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 13 Church Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.963098765077 23.761285403803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang