Successfully reported
+29

Oppieoewer Chalets

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 193, Lushoff farm, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppieoewer Chalets is op 'n 2 hektaar kleinhoewe minder as 5 km vanaf die skilderagtige Tzaneen in die Limpopo-provinsie geleë. Oppieoewer is die ideale plek vir 'n klein gesin wat vir 'n naweek wil wegbreek en vrede en rustigheid op die oewer van die Letaba-rivier wil geniet.

Verblyf word gebied in 3 hout-chalets en 1 gastekamer. Die chalets kan 2 tot 5 mense akkommodeer. Alle chalets is teen die helling van die rivieroewer gebou en het houtdekke wat oor die rivier uitkyk. Die chalets word omring deur natuurlike struike en bome, en volledig in die skadu. Chalet 3 beskik oor 'n klein kombuisie met 'n yskassie en mikrogolf. Die chalets en gastekamer het gratis WiFi en volledige DStv.

Kampeerterrein met ablusiegeriewe op die eiendom beskikbaar.

Tzaneen is 'n fantastiese basis vanwaar jy die omgewing kan verken. Dit is aan die voet van die Noordelike Drakensberge geleë en het skouspelagtige natuurskoon en fantastiese besienswaardighede wat wag om verken te word. Swem in die kristalpoel by Debengeni-waterval, rits tussen die bome met Magoesbaskloof Canopy Tours (26 kilometer), en geniet 'n drankie in die stam van een van die grootste kremetartbome ter wêreld.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Portion 193, Lushoff farm, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Oppieoewer Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 193, Lushoff farm, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzMjhiNTQyLTQ1OWItNDNiYi1iOWVjLTM2NWIzOWJlYzJlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Portion 193 Lushoff farm 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.831087701306 30.1906781121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang