Oppieplaas
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R521, Capricorn District Municipality, 0909, Limpopo
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oppieplaas is 13 km vanaf Alldays, Limpopo, op die R521 na Vivio geleë.
Ons bied 2 aparte gastehuise. Gastehuis 1 bestaan uit 4 aparte en suite-kamers met 'n dubbelbed, 'n TV, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers bied 'n yskassie, mikrogolfoond, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en sitkamer beskikbaar met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gastehuis 2 bestaan uit 4 aparte eenhede, elk met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis, 'n lessenaar, lugversorging en 'n TV.
Gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar.
Verken die Soutpansberg Bewarea, Langjan Natuurreservaat, geniet staproetes, gaan op wildritte, of geniet die plaaslike kookkuns en besoek die restaurante in die dorp.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
HENDRIK JACOBUS Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- R521, Capricorn District Municipality, 0909, Limpopo
- Gaste dink Oppieplaas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R521, Capricorn District Municipality, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang