Successfully reported
+29

Oppiesee Jan se Plek

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oppiesee Jan se Plek bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Heroldsbaai op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir gaste wat gerieflik naby die strand wil wees.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n stapelbed vir kinders, sitplek, 'n kaggel, etenstafel en 'n TV. Die kamer lei na 'n braai-area met 'n ingeboude braai, etenstafel, meer sitplek en 'n balkon met 'n uitsig oor die strand

WiFi en 'n gemeenskaplike wassery en motorhuisarea is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die strand en naburige dorpe soos George waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Helene K
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon, netjies en mooi! Ons het baie lekker gebly!
Jul 2025
Nelius M
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning. Was ongelooflik, baie skoon en netjies.
Jul 2025
Trienie C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend geleë, mooiste see uitsig, skoon en netjies. Ons kan beslis Jan se plek aanbeveel. Ons het 'n lieflike tyd daar gehad. Sal definitief terug...
Sien meer
Feb 2025
Ester V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles waarvoor jy kan vra! Fantastiese verblyf!
Okt 2024
Morne V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly en baie lekker gebraai met 'n amazing view.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppiesee Jan se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA455fb71f27d200c4c17d93b3e28e325d179ee960164002bdf549c06d9f12d531789f768c7f4ebe134e8b155ab5a4b265612c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.054995694583 22.38922270298
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang