Oppiesee Jan se Plek
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oppiesee Jan se Plek bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Heroldsbaai, in die Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir gaste wat gerieflik naby die strand wil geleë wees.
Die woonstel kan tot 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is en suite en beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea is gemeubileer met 'n stapelbed vir kinders, sitplek, 'n kaggel, etenstafel en 'n TV. Die kamer maak oop op 'n braaikamer wat ingerig is met 'n ingeboude braai, etenstafel, meer sitplek en 'n balkon wat oor die strand uitkyk.
Gaste het toegang tot WiFi en gemeenskaplike wassery en motorhuisspasie op die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand sowel as naburige dorpe soos George waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
JJ Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Oppiesee Jan se Plek het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang