Successfully reported

Oppikoppi Groot Brakrivier

Self Catering

Reviews

4.7/ 5

Based on 13 reviews

Excellent

Cleanliness
4.9
Location
4.7
Value for money
4.6
Service
4.8
Safety
4.8
Wally L
Short stay With partner
5.0
Jul 2025

Fantastic. It was great, the place was clean and tidy! We received a warm welcome.

Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0

Louisa V
Short stay With partner
5.0
Jul 2025

Very spacious and very well appointed. Lovely stay. Apartment is very spacious and very well furnished. The red heart pattern on the bed was too cute. Thank you very much for all the treats, i.e. chocolate, wine, milk and soaps. We felt very at home.

Baie ruim en baie goed ingerig. Heerlik gebly. Apartment is baie ruim en baie goed ingerig. Die rooi hartpatroon op die bed was te oulik. Baie dankie vir al die bederfgoed, i.e. sjokolade, wyn, melk en seepgoed. Ons het baie tuis gevoel.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier

Hello Louisa.. Thank you very much for your welcome feedback. We are glad you enjoyed it very much! Good luck with your decision to move to the Southern Cape. Believe me you will enjoy it very much here.. Oh yes, thank you very much for your support. Regards, Oppikoppi

Hallo Louisa.. Baie dankie vir jou welkome terugvoer. Ons is bly julle het dit baie geniet! Sterkte met die besluit om Suid-Kaap toe te trek. Glo my julle sal dit baie hier geniet.. O ja, baie dankie vir julle ondersteuning. Groete, Oppikoppi

This review has been automatically translated using Google.

Leonie H
Long stay With partner
5.0
Apr 2025

We had a wonderful stay. Everything was neat and clean with a beautiful view. We had a very nice stay.

Ons het heerlik gebly. Alles was netjies en skoon met 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier

Hi Leonie. Thank you very much for your welcoming review and support. We are glad you enjoyed your stay! We look forward to welcoming you here again in the future. Have a nice stay. Greetings, Oppikoppi!

Hi Leonie. Baie dankie vir julle welkomstreview en ondersteuning. Ons is bly julle het die verblyf baie geniet! Ons sien uit om julle in die toekoms weer hier te kan verwelkom. Mooi bly. Groete, Oppikoppi!

This review has been automatically translated using Google.

Hannes P
Short stay With partner
5.0
Mar 2025

Five star accommodation and great service. What a wonderful six days at Oppie Koppie. The accommodation is 5 star and the help and friendliness of Danie is unbeatable. The unit is private and fully equipped for two people with everything you need, with a beautiful sea view, patio and braai area outside. We would highly recommend Oppie Koppie to any visitor who wants to enjoy a wonderful time by the sea. Thank you very much, Danie.

Vyf ster blyplek en puik diens. Wat 'n wonderlike ses dae by Oppie Koppie. Die akkommodasie is 5 ster en die hulp en vriendelikheid van Danie is onverbeterlik. Die eenheid is privaat en volledig toegerus vir twee persone met alles wat jy benodig, met 'n pragtige see-uitsig, stoep en braaiplek buite. Ons beveel Oppie Koppie met vrymoedigheid aan vir enige besoeker wat 'n heerlike tydjie by die see wil geniet. Baie dankie, Danie.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier

Hi Hannes, thank you very much for your good feedback and to hear that you enjoyed your stay. It was a pleasure to welcome you here. Just think of us when you wake up in the bushveld in the morning with all the wonderful sounds of nature around you. We look forward to your next visit. Thank you very much again. Have a nice stay.

Hi Hannes, baie dankie vir jou goeie terugvoer en om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Dit was lekker om julle hier te kon verwelkom. Dink maar aan ons as julle in die oggend in die bosveld wakker word met al die wonderlike natuurgeluide om julle. Ons kyk uit vir julle volgende besoek. Weereens baie dankie. Mooi bly.

This review has been automatically translated using Google.

Tania V
Short stay With partner
5.0
Jan 2025

Beautiful sea view, peaceful, definitely recommended. The nicest place. Quiet, beautiful view. Equipped with everything you can think of.

Pragtige see uitsig, rustig definitief aanbeveel. Lekkerste plekkie. Rustig, pragtige uitsig. Toegerus met alles waaraan jy kan dink.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier

Hi Tania... thank you very much for your positive review. It was really nice to welcome you here. Regards Oppikoppie

Hi Tania... baie dankie vir jou positiewe review. Dit was regtig lekker om julle hier te kon verwelkom . Groete Oppikoppie

This review has been automatically translated using Google.

Martin S
Short stay With partner
5.0
Jan 2025

Very nice. Beautiful view. We had a great stay. Danie is very pleasant and made us feel at home straight away. We will definitely stay there again.

Baie lekker. Pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Danie is vreeslik aangenaam en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar bly.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier

Hi Martin, thank you very much for the great review! It was truly a privilege to welcome you here. We look forward to hearing from you again soon! Best regards.

Hi Martin, baie baie dankie vir die goeie review! Dit was regtig 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom. Ons hoor graag gou weer van julle! Oppikoppi groete.

This review has been automatically translated using Google.

Ina A
Short stay With partner
4.4
Apr 2025

Thank you for the hospitality, extras and kindness. We had a very nice stay. Everything was very clean and tidy.

Dankie vir die gasvryheid, ekstras en vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly. Alles was baie skoon en netjies.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
4.0
Safety
4.0
Value for money
4.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier

Hi Ina. Thank you very much for your positive review! We are glad that you enjoyed the value, service and cleanliness of your stay. Your kind words motivate us to continue to deliver excellent experiences. We are also grateful for your ratings on location and security and will continue to improve to make your next visit even better! Regards, Oppikoppi

Hi Ina. Baie dankie vir jou positiwe resensie! Ons is bly dat jy die waarde, diens en netheid van jou verblyf geniet het. Jou vriendelike woorde motiveer ons om voort te gaan om uitstekende ervarings te lewer. Ons is ook dankbaar vir jou graderings oor ligging en sekuriteit en sal aanhou verbeter om jou volgende besoek nog beter te maak! Groete, Oppikoppi

This review has been automatically translated using Google.

Almarie M
Short stay With partner
3.0
Apr 2025

Wasn't pleasant. There is no good braai area. Also no privacy, the owner can watch from above what you are doing if you braai on the ground. The tile floor is also very slippery when it rains and can be dangerous. No covered parking for your vehicle. For the cost of the place we expected more.

Was nie aangenaam nie. Daar is nie 'n goeie braai plek nie. Ook geen privaatheid nie, die eienaar kan van bo na onder kyk wat jy doen as jy op die grond braai. Die teël vloer is ook baie glad as dit reën en kan gevaarlik wees. Geen afdak parkering vir jou voertuig nie. Vir die koste van die plek het ons meer verwag.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
4.0
Service
3.0
Location
2.0
Safety
4.0
Value for money
2.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier

Hi Almarie, thank you very much for your valuable feedback. I must unfortunately mention that on the one hand I am also confused about your review. If you would not mind, I would like your answer to each of the points you pointed out. I would also like to mention that the photos that we posted as part of the advertisement show the layout and all aspects of the unit well. You could also see the videos of the property's posting on our FB page. 1. There is no good braai place - Upon your arrival, I explained that you have two options, namely the boma that you can use or a charcoal braai that I will make available to you as soon as you need it. It is stored to prevent rust. 2. Also no privacy - the unit is on the lower / ground level as indicated in the photos. The entire lower level with its lawn was at your disposal, and we respected your privacy. 3. The tile floor is also very slippery - the tiles on the porch are "non-slip" tiles that are approved and installed in accordance with municipal regulations. I can assure you, it is not slippery when it rains. 4. No covered parking - If you go to the advertisement, you will see our listing "Off the street, Open parking". 5. Cleanness - We would really appreciate more clarity on this aspect, because the condition we handed over the unit to you was in "Mint condition". 6. Value for money - I am surprised that you gave a 2 rating. I would like more clarity please. 7. Customer service - I would like more clarity please, because we welcomed you in a very nice way. We exchanged several WA messages during your stay asking if there was anything we could do to make your stay more pleasant. We exchanged your towels when the weather was bad and nothing dried. I would really appreciate your feedback. Greetings Oppiekoppie

Hi Almarie, baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Ek moet ongelukkig noem dat ek aan die een kant ook verward is oor jou review. As jy nie sal omgee nie, wil ek graag jou antwoord op elke een van die punte wat jy uitgewys het. Ek wil ook noem dat die foto's wat ons as deel van die advertensie geplaas het, die uitleg en alle aspekte van die eenheid mooi aandui. Jy kon ook ons FB blad die video's van die eindom se plasing mooi sien. 1. Daar is nie 'n goeie braai plek nie - Met julle aankoms het ek verduidelik dat julle twee opsies het, nl. die boma wat julle kan gebruik of 'n charcoal braai wat ek vir julle beskikbaar sal stel sodra julle dit benodig. Dit word gestoor om roes te voorkom. 2. Ook geen privaatheid nie - die eenheid is op die onderste / grondvlak soos op die foto's aangedui. Die hele onderste vlak met sy grasperk was tot julle beskikking, en ons het julle privaatheid gerespekteer. 3. Die teël vloer is ook baie glad - die teëls op die stoep is "non-slip" teëls wat ingevolge munisipale regulasies goedgekeur en ingesit is. Ek kan jou verseker, dit is nie glad as dit reen nie. 4. Geen afdak parkering - As jy na die advertensie gaan, sal jy sien ons lys "Off the street, Open parking". 5. Cleanness - Ons sal baie graag meer duidelikheid oor die aspek waardeer, want die toestand wat ons die eenheid aan julle oorhandig het, was in "Mint condition". 6. vir geld - Dit verbaas my dat jy 'n 2 evaluasie gee. Ek sal graag meer duidelikheid wil hê asb.. 7. Customer service - Ek sal graag meer duidelikheid wil hê asb., want ons het julle op 'n baie mooie manier verwelkom. Ons het verskeie WA boodskappe gedurende julle verblyf gewissel waar ons gevra het of daar enige iets is waarmee ons kan help om julle verblyf meer aangenaam te maak. Ons het julle handdoeke geruil toe die weer sleg was en niks droog geword het nie. Ek sal jou terugvoer baie waardeer. Groete Oppiekoppie

This review has been automatically translated using Google.

Etienne B
Short stay Individual traveller
5.0
Dec 2024

Fantastic. What a wonderful experience.

Fantasties. Wat 'n wonderlike ervaring.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier

Hi Ettienne. Thank you very much for your positive feedback. It is much appreciated. Happy 2025 to you! Greetings Oppikoppi.

Hi Ettienne. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer. Voorspoedige 2025 vir jou! Groete Oppikoppi.

This review has been automatically translated using Google.

Christine B
Short stay With partner
5.0
Jul 2024

Nice view, peaceful, relaxed, modern, very clean and tidy. We had a lovely relaxing time for 3 nights. The view, tranquility and facilities were excellent. We appreciated all the extras. Thank you also for your hospitality and helpfulness.

Mooi uitsig, rustig, ontspanne, modern, baie skoon en netjies. Ons het vir 3 nagte heerlik ontspan. Die uitsig, rustigheid en fasiliteite was uitnemend. Ons het al die ekstratjies waardeer. Dankie ook vir jul gasvryheid en hulpvaardigheid.

This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0
Danie
Oppikoppi Groot Brakrivier

Hi Christine, Thank you very much for the good review! It was really a privilege to be able to receive here. We hope you really enjoyed your holiday in SA and that the flight back to New Zealand was good and safe. We would love to hear from you again! Oppikoppi Greetings.

Hi Christine, Baie dankie vir die goeie review! Dit was regtig 'n voorreg om hier te kon ontvang. Ons hoop julle het julle vakansie in SA baie geniet en dat die vlug terug na New Zeeland toe was goed en veilig gewees. Ons hoor graag weer van julle! Oppikoppi Groete.

This review has been automatically translated using Google.

Meet your host

Take a look at the host’s track record.

4.8/5

Danie Verified

Properties 1

Reviews 13

On LekkeSlaap 1 year

From
R 1 280
per night (sleeps 2)

You will not be charged yet.

Reserve
From
From R 1 280
per night (sleeps 2)
From
R 1 280
per night (sleeps 2)
Reserve
  • Capacity: 2 people
  • All ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Isa Street, Pienaarstrand, Great Brak River, 6525, Western Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4d8884993f1ced389e1a37fb992eb71102c528d5023708dba859c73c921137fa475a2bfad95064cab77f52608dcb1a20b77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 280 per night (sleeps 2) 13 5 1 5 4 Isa Street Pienaarstrand 6525 Western Cape 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049483495227 22.266652164418

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers