Successfully reported

Oppistoep

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Anessa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtige uitsig, lekker huis, en vriendelike & behulpsame gasheer. Ons het dit vreeslik geniet by Oppistoep. Mooiste uitsig en huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Willem het ons baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Sal graag terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sugnet
Oppistoep
Dankie Anessa - dit was lekker om julle as gaste te verwelkom. Ons hoop om julle weer in die toekoms op Vleesbaai te ontvang

Andrea J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Vleesbaai en Oppistoep is amazing. Ons het baie lekker gebly. Ons was met vriendelikheid ontvang en baie gelukkig met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sugnet
Oppistoep
Baie bly julle het dit geniet. Ons is tans besig om die huis op te knap en sien uit om julle weer te ontvang

Louis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Ongelooflike uitsig en posisie. Baie lekker gebly, huis effens koud in winter as jy wil braai met stoep wat oop is. Huis baie goed toegerus met genoeg komberse, gas heater ens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Op die strand, voete in die sand. Eenheid is op die strand. Weer was goed en die eenheid is perfek geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sugnet
Oppistoep
Aangename gaste. Ons verwelkom julle graag terug!

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sugnet
Oppistoep
Thank you for your visit. Our upgrade is done. We would welcome you back anytime!

Alfred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2024

Hulle sien ons nie weer nie. Glad nie. Die huis is glad nie op standaard nie en die badkamer is onaanvaarbaar. Skandalig dat die eienaar die huis nog verhuur, dan word ons vertel dat hulle die huis gaan opknap. Wel, dit het niks vir ons beteken nie. Een groot teleurstelling.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Sugnet
Oppistoep
Alfred was nie 'n aangename gas nie. Ons gasheer het buite perke gegaan om hulle te akkommodeer. Ons huis word tans opgeknap, soos aan hom verduidelik. Ons sal graag ons profiel aanpas na die opknapping. Ons is ook trots op resensies op verskillende akkommodasieplatforms.

Marinda K
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Asemrowende uitsig! Ongelooflike uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-mart S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Die beste seehuis direk op die strand. Die mooiste interior. Die ligging kan nie beter. Regte, gemaklike seehuisie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester J
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Sowaar 'n juweel reg op die strand! Ons het heerlik vakansie gehou! Mag dalk effens klein raak met net 1 badkamer tussen 8 mense. Die kombuis en badkamer kort 'n bietjie opknapping, maar die ligging maak dubbel en dwars op daarvoor!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2021

Direkte toegang tot strand, baie lekker wegbreek. Willem wat ons ontvang het was baie gasvry. Die huis se ligging fantasties, op die strand. Die huis is wel nogal klein vir 8 mense. Nie ‘n baie groot sitkamer vir kuier nie. Maar andersins het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sugnet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Muller Avenue, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ac0b1b4678c9d446fee922a4efe25e34640530814ffc5cdd92927c163f65f7cd94b19e95a046af41681e31dee1f7a5fb40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 34 Muller Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.28486486393 21.911284447221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang