Successfully reported

Oppivlakte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Net wat ek nodig gehad het om te kan rus. Die eenheid is goed versorg. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid is ook geleë waar daar nie ander steuringe is nie en maklik toegankelijk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Puik akkommodasie in 'n pragtige omgewing. Oppivlakte is 'n puik keuse vir vakansieakkommodasie in die bos! Die eenheid is silwerskoon en goed toegerus. Die stoep en boma het gesorg vir heerlike kampvuur kuier, met gereelde besoeke van wilde diere. Hoogtepunt was die trop olifante wat by die watergat hul dors kom les het, ongeveer 30 m van die eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Great weekend. Great location, clean house and everything worked. I would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig en puik diens. Ons het baie lekker gekuier! Dankie vir puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlike wegbreek in die bos in 'n pragtige huis met al die nodige geriewe. Ons naweek by Oppivlakte was heerlik en ontspanne. Eekhorinkies, fisante en nyala-ooie was pal om die huis met nyala-bulle en volstruise wat ook kom inloer het. Die 'resident' hornbill het kort-kort 'n draai kom maak! Yovika, ons gasvrou, was baie behulpsaam en altyd net 'n WhatsApp weg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Dal beslis weer kom! Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is baie gerieflik en het alles wat mens nodig het. Baie diere wat deur die dag verbykom, kinders was mal daaroor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Heerlik ontspan en gerus. Heerlike gemaklike verblyf. Uitstekend en gerieflik. Besonderse ervaring met 'na aan die natuur' gevoel waar mens werklik kan ontspan. Word werklik hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izanne
Oppivlakte
Baie dankie, liewe Magdel. Ons sien daarna uit om jul weer te verwelkom by Oppivlakte Lodge. Defnitief is hierdie die plek.. 'so na aan die natuur' en ongelooflik mooi sonsopkomste en sonondergange! Bosveld groete Yovika

Karen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Amazing home from home. We spent a weekend at Oppivlakte with our children and grandchildren and it was truly home from home. The animals were on our doorstep. Many elephants, warthogs, nyala, male and female ostriches. The swimming pool was a win for the grandchildren. They spent long hours swimming. Yovika, our host, was amazing. We will most definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik, rustig. Wonderlike tyd, baie mooi netjies en toegeruste huis. Eienaar was so hulpvaardig, en gereeld 'ingecheck' om te hoor of ons tevrede is. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve Section 4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a1c3d81fff625f33f326c13871abd2241b4b30126568add5be4c2b877fd0cfb7c1f20248d2b20fa2c3194eaea568b6d2d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Section 4 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.850174696429 28.055989378469
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang