Successfully reported
+53

Oppivlakte

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve Section 4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oppivlakte is 'n pragtige huis in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, asook 'n privaat minigolfbaan. Dit is die perfekte keuse vir gesinne, vriende en natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord in die bosveld.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n buitestort, wat gemaklik 'n maksimum van 8 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers in die solder geleë is en elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV en gemaklike rusbanke in.

Die huis bied toegang tot 'n patio met oorgenoeg buitesitplek, 'n ingeboude braai, 'n swembad en 'n vuurput met sitplek. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Aktiwiteite in die omgewing sluit in tennis, wildritte, wildkyk, minigolf, stap en swem.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizelle T
Gesin met tieners
5.0
Net wat ek nodig gehad het om te kan rus. Die eenheid is goed versorg. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid is ook geleë waar daa...
Sien meer
Sep 2025
Anita L
5.0
Puik akkommodasie in 'n pragtige omgewing. Oppivlakte is 'n puik keuse vir vakansieakkommodasie in die bos! Die eenheid is silwerskoon en goed toegeru...
Sien meer
Sep 2025
Craig C
Saam met lewensmaat
5.0
Great weekend. Great location, clean house and everything worked. I would definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Chante P
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en puik diens. Ons het baie lekker gekuier! Dankie vir puik diens.
Aug 2025
Liana H
Gesin met tieners
5.0
Heerlike wegbreek in die bos in 'n pragtige huis met al die nodige geriewe. Ons naweek by Oppivlakte was heerlik en ontspanne. Eekhorinkies, fisante e...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • R516, Mabalingwe Nature Reserve Section 4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Oppivlakte het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve Section 4, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a1c3d81fff625f33f326c13871abd2241b4b30126568add5be4c2b877fd0cfb7c1f20248d2b20fa2c3194eaea568b6d2d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve Section 4 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.850174696429 28.055989378469
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang