Successfully reported
+18

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 82

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1462, Gauteng
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 82 bied 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, wasbak en 'n toilet. Die tweede kamer het 'n enkelbed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met die nodige toegerus om etes voor te berei en daar is ook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n tafel met 4 stoele en die sitkamer het 'n TV met DStv. Die eenheid het ook gratis WiFi.

Die kompleks is omhein en bied 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie. Daar is 'n fiksheidkamer, klubhuis, braai-area en swembad op die perseel wat gaste gratis kan gebruik. Die kompleks is naby die East Rand-winkelsentrum, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander besienswaardighede en doendinge in 'n 10 km-radius. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood Konferensiesentrum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tarina E
Saam met vriende
5.0
Veilig, skoon en warm. Tweede keer by die spesifieke eenheid. Sal vir seker teruggaan.
Mei 2025
Joe V
5.0
Gerieflik en naby alles. Ons het dit regtig baie geniet.
Mei 2025
Chris P
5.0
Meer as wat ek verwag het. Alles baie goed. Eienaar het laat ek twee ure vroeër die sleutels op versoek nadat my reëlings verander het.
Okt 2024
Ayanda M
5.0
Great neighborhood. Had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Tarina E
Saam met vriende
5.0
Skoon, ruim, gerieflik! Ons was baie beïndruk met die plek. Baie, baie dankie.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1462, Gauteng
  • Gaste dink OR Tambo Self Catering Apartments Unit 82 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1462, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArctZi1XFWtA7eJKfRoLnvBUgHIimToNSy23O0Ab5NNEz0qPnV6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1462 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175346042848 28.257514119049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang