Successfully reported
+6

OR Tambo Self-catering Apartment Unit 83

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

OR Tambo Self-catering Apartment Unit 83 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, handwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, handwasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n viersitplek-eetkamertafel en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks is omhein en het 24 uur-sekuriteit sowel as veilige onderdakparkeerplek vir voertuie. Gaste geniet gratis toegang tot die fiksheidsentrum op die perseel, klubhuis, braai-area en swembad. Die kompleks is ideaal geleë en naby die Oosrand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en besienswaardighede binne 'n 10 km-radius. Die kompleks is ook minder as 1 km vanaf die Birchwood Konferensiesentrum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Viewpoint Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2683188e0e1c1d23d2e77f29dbcaa1ab5c53e6d15e0880071f0db197237312bb1e8af919a1d4f468b65315363189c34866db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense 97 Viewpoint Road Bardene 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.17506890618 28.257417838521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang