Successfully reported
+11

Orange Blossom Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zamenkomst Farm, Groot Marico, 2851, Noordwes
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Orange Blossom Guest House bied rustige oornagverblyf in die hartjie van Groot Marico. Die gastehuis het 2 knus en suite-slaapkamers waarvan een 'n kamer vir gesinne met kinders is.

Elke gastekamer grens aan die hoofhuis, maar verseker steeds privaatheid en gerief. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Ander geriewe sluit 'n waaier, gratis WiFi en leesboeke in. 'n Rugsteun-sonkragstelsel skop tydens beurtkrag in.

Die gastehuis bied 'n warm en verwelkomende gemeenskaplike sitarea en buite in die tuin is daar 'n swembad en 'n braai-area wat gaste kan gebruik.

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Of gaste nou op soek is na 'n rustige wegbreek of 'n basis vanwaar hulle besienswaardighede kan besoek, Orange Blossom beloof onvergeetlike verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Zamenkomst Farm, Groot Marico, 2851, Noordwes
  • Gaste dink Orange Blossom Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zamenkomst Farm, Groot Marico, 2851, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dd02e835507ef9e614392e58245adabbb9c40089cb5583587d97959878f7dd4be03bdc8ff912632a48e9cc9543d1c010d12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Zamenkomst Farm Groot Marico 2851 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.399175336426 26.377996354816
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang