Successfully reported

Orange Breeze Self-Catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Brian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great value in Kakamas. Jenny's place is quite modern and very close to everything in Kakamas. It is also a short drive to Augrabies National Park, which was convenient for us. Jenny is a great host and not only provided very clear information regarding check-in (lockbox), she also provided us with a complementary beverage - a nice touch. The apartment is well equipped and runs on solar should there be an outage caused by the government or nature (there was a fairly large thunderstorm throughout one of the days we were there). There is a large braai with free firewood. Added pluses are outdoor seating area, off-road secured parking, and a washing machine - definitely great value when visiting Kakamas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene E
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker gekuier by familie. Baie lekker gebly. Mooi, skoon en rustig. Lieflike braai area. Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit is regtig 'n 5 ster self sorg eenheid. Een van die beste plekke waar ek nog gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Louis Baie dankie vir jou terugvoer oor Orange Breeze. Ons waardeer jou resensie.

Boesman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Five star facilities at a star price. Congratulations and thank you. Very clean and safe environment. A well-maintained unit with a very good bed. Everything you need; wish we could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Boesman, Thank you very much for your beautiful, positive review about our self-catering unit. We appreciate it.

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, skoon en veilig. Ons het lekker oorgeslaap, ruim spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Marina Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.

Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was verfrissend en so gerieflik as wat mens kan droom. Dit was 'n fantastiese eenheid met uitmuntende geriewe en uiters netjies. Ons het ons tydjie verskriklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Riaan, ek is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir jou resensie.

Altus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende keuse! Uitstekend! Baie goed toegerus! Veilig en baie vriendelik! Beste keuse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Altus Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons plekkie. Ons waardeer jou resensie opreg.

Chantelle V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very pleasant. Will book again. Lovely place to stay. Easy lock-up and go. Gifted a lovely bottle of local wine. WiFi was a bit strange, struggled to connect with phone. Overall stay was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Chantelle, thank you very much for your review. I am still not sure why your phone struggled to connect, but I am glad your overall stay was enjoyable.

Wilna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wens ons kon heel week bly. Baie pragtig. Voorsiening van braai geriewe was 'n bonus. Baie netjiese plek en stapafstand na winkel. Sak dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Wilna Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie bly julle het die tyd geniet.

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dankie vir 'n goed toegeruste eenheid. Dankie vir die komplimentêre bottel wyn. Die akkommodasie is uiters gerieflik, naby winkels, veilig vir voertuie, alle geriewe wat jy aan kan dink, insluitend 'n wasmasjien. Ons het heerlik gebly en waardeer jul omgee en ekstra aandag. Ons beveel jul akkommodasie sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Orange Breeze Self-Catering Apartment
Hi Jacques Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dis vir ons baie belangrik dat ons gaste lekker bly, en ons is so bly dat julle dit geniet het. Julle is enige tyd welkom om ons weer te besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4, 2nd Avenue, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad0a0fafabd23ada42ed21f8a3d6361e270449e3e9f3ba91d705ac28d80ce5d8ff5ae3471192ba2b783559c082388ed85733?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 4, 2nd Avenue Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.770621655271 20.612594525864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang