Orange Grove Wouterspan Lodge
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 969R5 227 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Orange Grove Wouterspan Lodge is 'n lieflike selfsorgkothuis wat op 'n werkende wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson's Valley of Wine and Roses geleë is. Dit word omring deur 'n olyfboord en natuurlike fynbos en bied panoramiese uitsigte oor die omliggende olyfboorde, wingerde, berge en valleie.
Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die hoof en suite het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers elk met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n houtkaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep buite met 'n ingeboude braai, buitesitplek en pragtige uitsigte oor die plaas. Boonop kan gaste afkoel in die swembad wat oor die wingerde uitkyk, en onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 86
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Orange Grove Wouterspan Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noree Road, Orange Grove Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang