Successfully reported

Orange House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Stephen W
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlike, netjiese verblyf. Baie lekker, rustige verblyf. Beddens en beddegoed was 'n fees na kampery vooraf. Lekker om weer TV te kyk na 'n tyd sonder TV. Alles mooi skoon. Sou graag 'n groot pot in die kombuis wou hê. Buitebraai was lekker. Sou gehou het van WiFi om net weer met familie te skakel na 'n lang reis. Sal definitief weer van hierdie verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Aangenaam en baie rustig. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Verras gewees met verblyf in Aus. Vriendelike mense. Absoluut waarde vir geld. Baie netjies met ekstra kragopwekker wat gehelp het met noodkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
1 nag
3.8
Aug 2025

Ons het lekker gebly. Skoon en netjies, vriendelike personeel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing. Huisie is bo-op 'n klipkoppie geleë met 'n pragtige uitsig. Goed toegerus en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Sal dit vir enigiemand aanbeveel wat lekker wil slaap in Aus. Baie aangename ervaring in 'n gerieflike en goed toegeruste huis. Die ysterraam in die buitebraai verdien aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah-jane C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Good value for money. Orange House was clean, well equipped and perfect for our family of four. The only problem was the loud detainees in the police station close by. They looked out onto the braai area and they were a bit noisy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Lekker en gemaklik. Baie gemaklik en baie lekker beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Holger B
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Okt 2024

Okay. All in all, ok. Just missed WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Luderitz Street, Aus, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUy2HYjgQo9pussH57yyCabp5humtoy1x9F6L9vZfMaswvxORUz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 20 Luderitz Street Aus Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.664265904919 16.261601475189
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang