Successfully reported
+18

Orange House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Luderitz Street, Aus, Karas
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Orange House is 'n selfsorghuis in die dorpie Aus, in Namibië. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en is naby die dorp se geriewe geleë.

Dié gemeubileerde huis bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Albei slaapkamers is toegerus met 2 enkelbeddens, en elke en suite-badkamer het 'n stort. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel en ingeboude kaste.

Die 4-sitplek-eetkamertafel is langs die sitarea, wat 'n TV met sekere DStv-kanale het. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep, waar daar braaigeriewe is vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is ook vir motors beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Stephen W
5.0
Heerlike, netjiese verblyf. Baie lekker, rustige verblyf. Beddens en beddegoed was 'n fees na kampery vooraf. Lekker om weer TV te kyk na 'n tyd sonde...
Sien meer
Apr 2025
Liana N
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam en baie rustig. Baie netjies en skoon.
Des 2024
Leon G
Saam met vriende
5.0
Verras gewees met verblyf in Aus. Vriendelike mense. Absoluut waarde vir geld. Baie netjies met ekstra kragopwekker wat gehelp het met noodkrag.
Aug 2024
Jan N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf in 'n pragtige omgewing. Huisie is bo-op 'n klipkoppie geleë met 'n pragtige uitsig. Goed toegerus en ons het heerlik gebly.
Apr 2024
Marietjie B
Saam met lewensmaat
4.6
Sal dit vir enigiemand aanbeveel wat lekker wil slaap in Aus. Baie aangename ervaring in 'n gerieflike en goed toegeruste huis. Die ysterraam in die b...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 20 Luderitz Street, Aus, Karas
  • Gaste dink Orange House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Luderitz Street, Aus, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUy2HYjgQo9pussH57yyCabp5humtoy1x9F6L9vZfMaswvxORUz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 20 Luderitz Street Aus Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.664265904919 16.261601475189
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang