OrbanLife Lite Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8th Avenue, Keetmanshoop, Karas
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
OrbanLife Lite Accommodation bied selfsorgverblyf aan paartjies of sakereisigers in Noordhoek, Keetmanshoop.
Gaste het 'n keuse van kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Die oopplan-kamers is ingerig met 2 enkelbeddens en badkamers met storte en toilette. Elkeen van die kamers het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die kamers nie toegerus is met TV's of internettoegang nie.
OrbanLife Lite Accommodation is 1,6 km vanaf verskeie winkels en restaurante, en Keetmanshoop bied verskeie historiese terreine soos die Arendmonument, die Ou Poskantoorgebou, die Rynse Sendingkerk, die Johanniter Haus, en verken die Kokerboomwoud.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
DAWID Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8th Avenue, Keetmanshoop, Karas
- Gaste dink OrbanLife Lite Accommodation het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8th Avenue, Keetmanshoop, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang