Successfully reported

Orca House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Joy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The best place to be, so tranquil and right on the beach. We had the best time ever. We love everything about Orca House and go there yearly; this has been our fourth visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was very special. It was a special experience. The lookout point with the chairs where we experienced the magnificent view and sound of the sea was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Net die beste. Sjoe, ek is woordeloos oor die plek. Die uitsig, die ligging en aandag is nog die beste wat ek beleef het. Sal nie in 'n ander plek in Ysterfontein kan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Sal vir seker teruggaan. Gasheer doen moeite om jou welkom te laat voel! Die ekstras wat 'n groot verskil maak, soos bv. koffie masjien, maak verblyf spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Son, see en rus! Die uitsig is ongelooflik mooi en stapafstand na see! Selfs mooi liggies vir die kersgevoel. Baie netjies en gashere was baie gasvry. Als wat mens nodig het, was in die kombuis. Plekkie was elke dag skoongemaak! Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik vreedsaam & gerieflik. Die plek is so gerieflik & mooi. Die ligging is uitstekend. Ons was laas jaar daar & wou graag weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

A stunning view at a great place. Orca House is a lovely self-catering property for two people. It is clean, very comfortable, and modern, and the host was great and very helpful. The views are stunning, and access is available to the beach below.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal graag weer gaan en langer bly. Lieflike selfsorg woonstel, pragtige uitsig, netjiese goed toegeruste eenheid. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janina H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5 ster! Orca House is 'n stukkie hemel op aarde. Ons sal volgende keer definitief langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fe1caddb630e07773b4d0128e35d828ba6499f2565b43ecabeb9f39a0a50226a961f24264a37e331e48b49e919816f4142f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 68 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3555503 18.1548021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang